'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Wednesday, March 4, 2009

Stilte is soms goud werd :-)

Wel, ek het gewoonlik vreeslik baie te sê, maar dit raak maar vervelig as ek net met myself gesels!

Ek wil graag 'n voorstel maak dat ons oorskuif Facebook toe ... ek het geruime tyd gelede reeds 'n groepie create en, hoewel ook nie vreeslik geselserig nie, is dit darem een manier om kontak te hou.

Anders reël julle wraggies julle eie 25 jaar reunie :-)

No comments: