'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!
Wednesday, March 4, 2009
Stilte is soms goud werd :-)
Ek wil graag 'n voorstel maak dat ons oorskuif Facebook toe ... ek het geruime tyd gelede reeds 'n groepie create en, hoewel ook nie vreeslik geselserig nie, is dit darem een manier om kontak te hou.
Anders reël julle wraggies julle eie 25 jaar reunie :-)
Wednesday, February 4, 2009
Unieke geleentheid!!
Hallo vrinne, aangesien hier byna niks aangaan nie, gaan ek maar bietjie die blog misbruik. Ek doen dit nie gewoonlik nie, maar ek het hierdie keer ‘n geleentheid wat hom voordoen gebruik!
Ek het Saterdag-middag ‘n aandeelhouer geword in ‘n maatskappy genaamd me2everyone. Ek het nie ‘n sent uitgehaal vir die aandele nie. Klink amper te goed om waar te wees. Hierdie maatskappy gaan oor drie jaar een van die grootste internet maatskappye wees en die verwagting is dat die aandele wat tans 0.001Britse pond werd is, met notering 0.58 Britse pond gaan wees en vandaar kan enige-iets gebeur.
Hoor waaroor gaan dit: “me2everyone is going to be a cool new virtual world where you can meet friends, chat, shop, play, watch videos, create an art gallery, open a virtual newspaper and make money from your own online store! You and everyone you know make the decisions, shape the world, create real incomes and share in the profits. It’s a new place where you meet new people or invite your friends. Learn new skills or expand your business. Find the love of your life or help the planet”
Lidmaatskap is gratis en elke lid word outomaties ‘n aandeelhouer in me2everyone Limited. Ek self het reeds 37 000 aandele sedert Saterdag 24 Januarie bymekaargemaak deur slegs 10 mense hieraan bekend te stel. Jy weet ek is nie regtig ‘n kansvatter nie, daarom beskou ek hierdie nie as ‘n kans nie, maar as ‘n geleentheid.
Gaan lees gerus, maak seker jy wil hiervan deel wees en neem ‘n deurdagte besluit.
(As jy nie self belang stel nie, stuur asseblief 5 mense se eposadresse wat ek kan kontak en vir wie ek kan sê ... jy het my hulle adresse gegee, sodat niemand vir niemand ‘n verleentheid is nie. Hierdie is nie ‘n SPAM nie)
www.me2everyone.com/36451
Groete
Ockie (ockie.struwig@gmail.com)
Wednesday, January 14, 2009
Die beste......
En onthou om dit rustig te vat met julle verjaarsdag partytjies hierdie jaar - 40 is stok oud en oor die muur, of so het ons op skool gedink ne!!!
