'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Wednesday, January 14, 2009

Die beste......

.....wense vir 'n fantastiese 2009. Mag julle almal 'n wonderlike jaar he, vol vreugde en geluk. Mag die voorspoed julle verveel en mag julle skitterende gesondheid beleef!

En onthou om dit rustig te vat met julle verjaarsdag partytjies hierdie jaar - 40 is stok oud en oor die muur, of so het ons op skool gedink ne!!!

No comments: