'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Wednesday, February 4, 2009

Unieke geleentheid!!

Hallo vrinne, aangesien hier byna niks aangaan nie, gaan ek maar bietjie die blog misbruik. Ek doen dit nie gewoonlik nie, maar ek het hierdie keer ‘n geleentheid wat hom voordoen gebruik!

Ek het Saterdag-middag ‘n aandeelhouer geword in ‘n maatskappy genaamd me2everyone. Ek het nie ‘n sent uitgehaal vir die aandele nie. Klink amper te goed om waar te wees. Hierdie maatskappy gaan oor drie jaar een van die grootste internet maatskappye wees en die verwagting is dat die aandele wat tans 0.001Britse pond werd is, met notering 0.58 Britse pond gaan wees en vandaar kan enige-iets gebeur.

Die beste van alles is, jy kan ook gratis registreer en dadelik 250 aandele kry. Omdat hierdie deel van die bekendstellingsveldtog is, kry jy ook 500 aandele vir elke ander persoon wat jy aan me2everyone bekendstel (Dit is egter nie ‘n piramiede sisteem nie en daarom kry jy net aandele vir die persone wat direk onder jou inskakel). Lidmaatskap is gratis en jy word onmiddelik ‘n aandeelhouer in die maatskappy. Hulle mik vir so 200milj. aandeelhouers. Met soveel lede, kan geen maatskappy dit bekostig om nie daarby betrek te wees nie. (Sedert ek Saterdag [24/01/09] ingeskryf het het die aandeelhouers van 35 000 gestyg na byna 140 000)

Hoor waaroor gaan dit: me2everyone is going to be a cool new virtual world where you can meet friends, chat, shop, play, watch videos, create an art gallery, open a virtual newspaper and make money from your own online store! You and everyone you know make the decisions, shape the world, create real incomes and share in the profits. It’s a new place where you meet new people or invite your friends. Learn new skills or expand your business. Find the love of your life or help the planet”

Lidmaatskap is gratis en elke lid word outomaties ‘n aandeelhouer in me2everyone Limited. Ek self het reeds 37 000 aandele sedert Saterdag 24 Januarie bymekaargemaak deur slegs 10 mense hieraan bekend te stel. Jy weet ek is nie regtig ‘n kansvatter nie, daarom beskou ek hierdie nie as ‘n kans nie, maar as ‘n geleentheid.

Gaan lees gerus, maak seker jy wil hiervan deel wees en neem ‘n deurdagte besluit.

(As jy nie self belang stel nie, stuur asseblief 5 mense se eposadresse wat ek kan kontak en vir wie ek kan sê ... jy het my hulle adresse gegee, sodat niemand vir niemand ‘n verleentheid is nie. Hierdie is nie ‘n SPAM nie)

Maar ek hoop eerder jy/julle skakel self in. Gaan klik nou op hierdie skakel, kyk dit deur en as jy so voel, gebruik die geleentheid ...

www.me2everyone.com/36451

Groete

Ockie (ockie.struwig@gmail.com)

Ns! Die brief is volgens die pro forma wat me2everyone gee vertaal, sodat niemand valse voorstellings maak nie (Kyk gerus op die webblad).

No comments: