'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Monday, February 25, 2008

Hoezit!!

Enige maaitjie vir 'n praaitjie! O! gits dit is as jy op die CB praat, nou wie is dan daar buite in die kuberruim wat mans genog is om terug te praat, soos julle kan sien probeer ek ook nou my hand aan hierdie blog ding. Ek is deur Karen aangespreek en gedryg dat ek iets moet skryf so daar het julle dit nou!! Cheers

No comments: