'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Monday, February 25, 2008

Jacques/ DVD

Jacques, ek sal daai DVD van Die Rokers met spoedpos by jou moet kry want ek vermoed dit sal ure se genot verskaf. Laat my weet dan kom ons bymekaar en lag oor ons geskiedkundige manewales. Cheers

No comments: