'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Tuesday, January 8, 2008

Fotos et al.


Ek toets gou of ons ook visuele data kan laai en hoe dit werk.


Jammer dit is die nuutste portretfoto wat ek kon opspoor. Hulle sê mos : hoe langer jy op 'n plek bly, hoe meer lyk jy soos die "locals"!

Ockie

No comments: