'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Monday, January 7, 2008

Ha dit het gewerk. Kies "New Post" en as jy klaar gegorrel het "Publish Post" (vir die van julle wat ook effens tegnologies gestremd is.) XXX

No comments: