'n Kletsplek, 'n geselshoekie, 'n lekker gesellige kuierplek ... ons eie plekkie om kontak te hou en mekaar weer beter te leer ken. Kom lug 'n opinie, kom wees nuuskierig of kom loer sommer net in ... Nuwe lede is welkom, solank jy deel van ons klas was op een of ander stadium van jou hoërskool loopbaan. Kontak enige van ons per e-mail (sien profiles onderaan) ons hoor graag van julle!

Tuesday, January 8, 2008

HALLO JULLE ALMAL. DIE LEWE GAAN AAN EN 2008 IS AL WEER BESIG OM UIT TE LOOP. HA HA NET 'N GRAPPIE. HIER IN KATHU IS DIT NET VREKWARM MAAR ONS GAAN AAN . LAAT WEET MAAR HOE DIT GAAN EN AS JULLE IN DIE RIGTING KOM KOM GROET.

GROETE
GERALD HARRISON

No comments: